Zac Efron

Zac Efron
Zac Efron in 2012
Geboortenaam Zachary David Alexander Efron
Geboorte 18 Oktober 1987
San Luis Obispo, Kalifornië (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, sanger, balletdanser
Rolprente Hairspray
High School Musical
17 Again
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zachary David Alexander Efron (gebore 18 Oktober 1987) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy het professioneel begin in die vroeg 2000's en het veral gewild geraak onder jong gehore na sy rol in die High School Musical-flieks en die rolprentweergawe van Hairspray.

In 2007 het Rolling Stone hom as poster boy for tweenyboppers aangewys en hom in hul laat Augustus-uitgawe laat verskyn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy